NewsNews

Gevaarlike misdadiger ontsnap uit tronk

‘n Gevaarlike misdadiger wat aan ernstige en geweldadige misdaad skuldig bevind is, het die naweek uit die Kgosi Mampuru-gevangenis ontsnap.

Henry Onoh wat uit die Kgosi Mampuru-gevangenis ontsnap het.

Henry Onoh wat uit die Kgosi Mampuru-gevangenis ontsnap het.

Kol. Lungelo Dlamini, provinsiale woordvoerder, sê enige persoon wat inligting het wat kan lei tot die inhegtenisneming van Henry Edema Timaya Onoh, ‘n Nigeriese burger, sal moontlik beloon word.

Onoh sou Maandag gevonnis word na hy onder meer aan huisbraak, huisroof, verkragting en diefstal skuldig bevind is, maar nou is hy op vrye voet.

Die ontsnapping word ondersoek.

Indien jy enige inligting het skakel 0860 010 111.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button