Die werkers was na bewering besig om by ‘n kompleks in Esselenstraat, Potchefstroom aan afdakke te werk toe die werker geval het. Dit is nog onbekend presies wat gebeur het maar plaaslike owerhede was op die toneel om ondersoek in te stel.