NewsNews

Jong Michelangos se kunswerke verkoop

Die meer as 100 Graad R-leerlinge van die Parys Primêre skool se Graad R-sentrum se kunswerke wat hulle die afgelope jaar gemaak het, is tydens ’n prag kunsuitstalling in die skoolsaal verkoop aan baie trotse pappas en mammas wat hul kleingoed se spogwerk hier kon waardeer. Nie net was dit vir die kortbeentjies ’n baie groot oomblik om te wys waaraan hulle so hard gewerk het die jaar nie, maar het die ouerkomitee terselfdertyd ook ’n geldjie kon maak wat na die Graad R fonds sal gaan om benodigdhede vir die klasse vir die jaar aan te skaf. Die kunsuitstalling wat ’n eerste was, was ’n baie groot sukses en sal beslis weer in die toekoms aangebied word.

Die meer as 100 Graad R-leerlinge van die Parys Primêre skool se Graad R-sentrum se kunswerke wat hulle die afgelope jaar gemaak het, is tydens ’n  prag kunsuitstalling in die skoolsaal verkoop aan baie trotse pappas en mammas wat hul kleingoed se spogwerk hier kon waardeer.
Nie net was dit vir die kortbeentjies ’n  baie groot oomblik om te wys waaraan hulle so hard gewerk het die jaar nie, maar het die ouerkomitee terselfdertyd ook ’n  geldjie kon maak wat na die Graad R fonds sal gaan om benodigdhede vir die klasse vir die jaar aan te skaf.
Die kunsuitstalling wat ’n  eerste was, was ’n  baie groot sukses en sal beslis weer in die toekoms aangebied word.

DSC_2233

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button