NewsNews

Vier sterf in N1 botsing

Vier mense is dood en een ernstig beseer ná ’n kop-aan-kop botsing gister op die N1 sowat 3km voor die Kroonvaal Toll Plaza. Met ER24 se aankoms op die toneel om 13:30 het paramedici een van die twee motors in die middel van die snelweg gekry, terwyl die ander voertuig wat in die ongeluk betrokke wat etlike meter van die pad af in die veld tot stilstand gekom het.

Vier mense is dood en een ernstig beseer ná ’n kop-aan-kop botsing gister op die N1 sowat 3km voor die Kroonvaal Toll Plaza.
Met ER24 se aankoms op die toneel om 13:30 het paramedici een van die twee motors in die middel van die snelweg gekry, terwyl die ander voertuig wat in die ongeluk betrokke wat etlike meter van die pad af in die veld tot stilstand gekom het.
Een van die insittendes van die motor wat in die veld gekry is, is op die toneel dood verklaar, terwyl ’n tweede insittende van dieselfde voertuig met baie ernstige beserings na die Parys-hospitaal gehaas is.
Die drie insittendes van die voertuig op die snelweg is noodlottig beseer.

Kroonv-1 Kroonv-3

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button