Thomas Lebotse wat in ‘n hospitaal in Heilbron gevind is nadat sy familie geglo het hy is dood en hulle het hom begrawe
‘n Familie van Greenfield in Ikageng wat geglo het dat hulle, hulle geliefde begrawe het, het ‘n verrassing op Facebook gekry.
‘n Suster van ‘n hospitaal in Heilbron het ‘n foto van ‘n onbekende man op Facebook geplaas om hom weer terug by sy familie te kry. Die Modiboa gesin het hulle geliefde op die foto herken alhoewel hulle onder die indruk was dat hy dood is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



