
Die toneel op die R59 waar twee trokke gebots het.
Die ongeluk het gebeur net voor die Boy Louw afrit in ‘n Noordelike rigting. Teen 11:30 was slegs een baan steeds oop vir verkeer sodat opruimingswerk kan plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



