Adjudant Offisier Michelle Stephenson (44)
Sedert Woensdag het die polisie onverpoosd gesoek na die moordenaars van a.o. Stephenson. Volgens Kolonel Lungelo Dlamini, woordvoerder van die polisie, is daar ‘n derde persoon betrokke en is hulle tans besig om die verdagte te soek.
Die liggaam van ao. Stephenson (44) is omstreeks 08:30 op Dinsdag 15 November deur twee kollegas en ‘n buurman in haar huis gevind. Daar word vermoed dat sy tydens ‘n inbraak by haar huis vermoor is. Sy is vermoedelik ook verwurg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



