NewsNews

Man vas oor koperdiefstal

ʼn Man is op 4 November in Potchefstroom in hegtenis geneem vir die besit van vermeende gesteelde goedere. lt. kol. Christelle Venter en lt. kol. Deon Aucamp wat die verdagte in hegtenis geneem het Die polisie was besig met roetine patrollies toe hulle verby twee verdagtes op die N12 met swaargelaaide sakke ry. Hulle het …

lt. kol. Christelle Venter en lt. kol. Deon Aucamp wat die verdagte in hegtenis geneem het

lt. kol. Christelle Venter en lt. kol. Deon Aucamp wat die verdagte in hegtenis geneem het

Die polisie was besig met roetine patrollies toe hulle verby twee verdagtes op die N12 met swaargelaaide sakke ry. Hulle het om gedraai om ondersoek in te stel, waarna die twee hulle sakke neer gegooi het en gevlug het.

Een van die verdagtes wat in Bailiepark in gehardloop het is deur lt. kol. Deon Aucamp en lt.kol Christelle Venter op die hoek van Klinkenberg en Holtzhausestraat in hegtenis geneem.

Die sakke wat die polisie op beslag geneem het, het ongeveer 51 kg se koperdraad in gehad. Die 29 jarige verdagte Sikhonzile Goduka het Maandag 7 November in die hof verskyn op aanklag van besit van vermeende gesteelde goedere.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button