NewsNews

Supermaan-wonder stel nie teleur nie

Dit was Maandagaand inderdaad een van die treffendste gesigte van ’n supermaan in dekades. Volgens NASA (die Amerikaanse ruimteagtentskap) os die maan in 1948 laas so na aan die aarde gesien - ’n geskatte 356 509km van die middel van die aarde af.

Dit was Maandagaand inderdaad een van die treffendste gesigte van ’n  supermaan in dekades. Volgens NASA (die Amerikaanse ruimteagtentskap) os die maan in 1948 laas so na aan die aarde gesien – ’n  geskatte 356 509km van die middel van die aarde af.
Die verskynsel is deur bygelowiges al verbind met enigiets van aardbewings tot politieke rampe, terwyl dit vir ander ‘n oomblik was om nooit te vergeet nie.

Vir diegene wat dit gemis het, hier is foto’s deur van ons lesers.

Die eerste foto is net na 19:00 Maandag 14 November geneem deur Frikkie Scheepers, en die tweede foto omstreeks 23:30 deur Hansie Bekker.
Die eerste foto is net na 19:00 Maandag 14 November geneem deur Frikkie Scheepers, en die tweede foto omstreeks 23:30 deur Hansie Bekker.

IMG-20161114-WA0017

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button