NewsNews

Kyk hoe lekker reën dit in die Kruger Wildtuin

Na die vreeslike droogte waaronder die land die afgelope paar maande gebuk gaan, is daar dele wat die broodnodige reën met ope arms verwelkom. Een van die dele is die Kruger Wildtuin. Kyk net hoe lekker het dit reeds daar gereën.

Brett-Hickman

Brett-Hickman

Na die vreeslike droogte waaronder die land die afgelope paar maande gebuk gaan, is daar dele wat die broodnodige reën met ope arms verwelkom.

Een van die dele is die Kruger Wildtuin.

Kyk net hoe lekker het dit reeds daar gereën.

Mariecel-gebied by die Krokodilbrug.

 

Jock Safari Lodge Krugerpark.

 

René van der Schyff

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button