
Teen alle verwagtinge is Donald Trump vandag as die nuwe president van die VSA aangewys.
Volgens News4 het Rand Merchant bank ontleder, John Cairns gesê dat die rand tot R14 teen die dollar kan val as Trump wen. Maar dat dit na R13.50 behoort te gaan nader aan die einde van die week.
Verskeie markte en mense is geskok met Trump se oorwinning, wat dink Parysenaars daarvan?
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



