NewsNews

Hematoloog sterf

Die 66-jarige dr. Jan Botha wat as hematoloog vir die afgelope sowat 12 jaar in Parys gepraktiseer het vanuit sy spreekkamer in Breëstraat, is op 2 November in die Parys-hospitaal oorlede.

Die 66-jarige dr. Jan Botha wat as hematoloog vir die afgelope sowat 12 jaar in Parys gepraktiseer het vanuit sy spreekkamer in Breëstraat, is op 2 November in die Parys-hospitaal oorlede.
Die roudiens is Donderdag 10 November om 11:00 vanuit die NG Oos-gemeente.
Die praktyk sal voortgaan onder Monique Potgieter.
Dr. Jan word oorleef deur sy verloofde, Annerine Parker, Monique Potgieter, dogters Renche en Adrisa en familie.
Hy sal onthou word as iemand wat baie lojaal aan sy pasiënte was, ’n liefdevolle, omgeemens wat ook nou betrokke was by T.G.O.G, ’n  nie-winsgewende organisasie wat voorsien het in die nood van families.

Related Articles

Back to top button