NewsNews

Kom stem vir jou gunsteling kersboom

Die immergewilde Fees van Kersbome, wat die Rotary klub van Potchefstroom Mooi in samewerking met die Potchefstroomse Museum anabied, word vanjaar gehou vanaf 19 November tot 9 Desember in die Hoofmuseum in Potchefstroom.

Die immergewilde Fees van Kersbome, wat die Rotary klub van Potchefstroom Mooi in samewerking met die Potchefstroomse Museum anabied, word vanjaar gehou vanaf 19 November tot 9 Desember  in die Hoofmuseum in Potchefstroom.
As jou kersboom op baie unieke en kreatiewe wyse versier is, moet jy verseker inskryf! Geen inskrywingsfooie word gehef nie. Die publiek stem vir hul gunsteling boom in elk van die 2 kategorieë – bome kleiner as 1,5m en bome groter as 1,5m.
In ruim vir jou stem bring ’n  blikkie nie-bederfbare voedsel vir hulle in nood. Verlede jaar is 60 bome uitgestal en kom met dié poging 3 000 blikkies ingesamel word vir 3 verdienstelike organisasies.
Die museum is op die h/v Sol Plaatjie en Wolmaransstraat in Potchefstroom en die bome kan op weeksdae besigtig word van 09;00 tot 20:00, Saterdae van 09:00-12:00 en weer van 18:00 tot 20:00 en op Sondae van 14:30 tot 17:00.
Vir navrae skakel Esmarie by 072 287 7994.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button