Hou Parys skoon en wys besoekers die blommeprag met VS fees

Aangeheg ’n foto wat ek Sondag 30 Oktober geneem het in Buitenstraat van die vullishoop wat gereeld daar ophoop. Free State Tourism Authority (FSTA) het dit goed gedink om saam met die Vrystaat regering vir Parys ‘n ekonomiese inspuiting te gee deur die Blommefees Parys toe te bring om toerisme daar te bevorder.

Aangeheg ’n foto wat ek Sondag 30 Oktober geneem het in Buitenstraat van die vullishoop wat gereeld daar ophoop.
Free State Tourism Authority (FSTA) het dit goed gedink om saam met die Vrystaat regering vir Parys ‘n ekonomiese inspuiting te gee deur die Blommefees Parys toe te bring om toerisme daar te bevorder.
Dit is skokkend dat die besighede doodeenvoudig al die vuilgoed net op die sypaadjies gooi. Self die winkels in die hoofstraat gooi hulle rommel oor ’n  naweek in die straat dan  moet die besoekers eers oor die rommel klim om hulle te ondersteun.
FSTA kon net sowel die blommeskou na enige ander Vrystaatse dorp geneem het, maar Parys is uitgesonder. Ek hoop van harte dat elke besigheid in Parys net’n  bietjie moeite sal doen om die sypaadjies voor hulle winkels skoon te maak sodat ons beskoekers die skoonheid van die blomme kan geniet.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button