
’n Vrou is wreedaardig op ’n plaas naby Ventersdorp met ’n tuinvurk vermoor.
Volgens ao. Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, was me. Annerie Grobler (55) Sondagoggend omstreeks 05:00 besig om diere op die plaas Witrantjiesfontein te voer toe sy glo deur drie verdagtes oorval is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


