NewsNews
Voorslag-trots
Graad 7-leerlinge van die Parys Voortrekkerkommando wat hul Voorslagtoekennings verwerf het, saam met hul offisier is voor van links Herman van Zyl (silwer), Catha Holz-Leite (goud), Eloise Snyman (silwer), Emre Holz-Leite (goud), Ian Kraucamp (brons) en Franlie Zabielski (brons). Agter is Riëtte Kraucamp (offisier), Annucka Faber (silwer), Natasha Brewer (goud), Danja van Rhyn (goud), Brendan Maloney (silwer), Kayla Schoonwinkel (brons), Luan Jansen (silwer) en Mardi Loggenberg (brons). Die Voorslagtoekenning is die hoogste toekenning wat ’n Voortrekker in sy/haar laerskoolloopbaan kan behaal.