Die man wat al ses maande by die familie in die tuin werk is glo deur die huishulp gevang toe sy uitgegaan het om die wasgoed op te hang. Paws is dadelik in kennis gestel, met aankoms op die toneel het Paws die polisie ook ontbied. Paws is tans op die toneel saam met CB sekuriteit waar hulle vir die polisie wag om die man in hegtenis te neem.
Die familie is erg geskok en gewalg deur die voorval.