NewsNews
Groot huweliksmylpale vir twee Parys-bekendes
Parys se voormalige posmeester, Ernest Geyer en sy vrou Corrie het die afgelope naweek op Saterdag 15 Oktober hul 50ste huweliksherdenking gevier. Mnr Geyer was posmeester van Parys van 1989 tot 1997. ’n Oud-stasiemeester van die dorp, Peet van der Poel (91) is op 8 Oktober in die huwelik bevestig met Petro Mostert (75).
Parys se voormalige posmeester, Ernest Geyer en sy vrou Corrie het die afgelope naweek op Saterdag 15 Oktober hul 50ste huweliksherdenking gevier. Mnr Geyer was posmeester van Parys van 1989 tot 1997.

’n Oud-stasiemeester van die dorp, Peet van der Poel (91) is op 8 Oktober in die huwelik bevestig met Petro Mostert (75).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



