NewsNews

Het jy almal se monde laat oophang by jou matriekafskeid?

Het jy met iets baie interessant na jou matriekafskeid gegaan? Parys Gazette versoek van matrikulante in Parys om ‘n foto te stuur van jou saam met die interessante ryding waarmee jy matriekafskeid toe gegaan het.

Hennie Smit van Volkskool en Ilze Petzer het met dié trok na hul matriekafskeid toe gegaan.

Hennie Smit van Volkskool en Ilze Petzer het met dié trok na hul matriekafskeid toe gegaan.

Het jy met iets baie interessant na jou matriekafskeid gegaan?

Parys Gazette versoek van matrikulante in Parys om ‘n foto te stuur van jou saam met die interessante ryding waarmee jy matriekafskeid toe gegaan het.

Stuur jou foto, naam, van, naam van jou metgesel en naam van jou skool na gazettenuus@gmail.com

Die foto’s word op ons webtuiste geplaas en aan die einde van die maand word die interessantste foto’s in die koerant gepubliseer.

Inskrywings sluit Maandag 31 Oktober.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button