NewsNews
Vas in polisiestasie se hek
Daar is vir 2 dae lank gesukkel om hierdie vragmotor met ’n vrag kruideniersware uit ’n begraafplaas op private grond te verwyder nadat dit op 26 September op die R53 Potchefstroom/Parys-pad omgeslaan het, net na die Buffelshoek-polisiestasie. Dankie aan die boeregemeenskap en lede van Potchefstroom Brandvereniging se Roepgroep 7 sowel as die Buffelshoek SAPD wat hulp verleen het op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!