NewsNews

Spar weer deel van Domefees

Die eienaars van Parys Spar het vanjaar weer volstoom ingespring met ’n borgskap vir die aanbied van die Domefees wat vanjaar van 28 tot 30 Oktober gehou word. Die doel van die fees is om mense bekend te stel aan die geweldige toerisme potensiaal wat Parys besoekers aan die dorp bied. Spar gee ook terug aan die gemeenskap met die borg van twee skoolspanne se inskrywings vir die Dragon boot kragmeting, asook die borg van ’n gholfspan. Talle pryse word ook deur Spar en Tops geborg vir die golfdag.

Die eienaars van Parys Spar het vanjaar weer volstoom ingespring met ’n  borgskap vir die aanbied van die Domefees wat vanjaar van 28 tot 30 Oktober gehou word. Die doel van die fees is om mense bekend te stel aan die geweldige toerisme potensiaal wat Parys besoekers aan die dorp bied.
Spar gee ook terug aan die gemeenskap met die borg van twee skoolspanne se inskrywings vir die Dragon boot kragmeting, asook die borg van ’n  gholfspan.  Talle pryse word ook deur Spar en Tops geborg vir die golfdag.
Spar sal ook sorg vir koelte vir die beamptes by die Dragon boot kragmeting. Op die manier word daar dankie gesê vir die publiek se ondersteuning die afgelope jaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button