NewsNews

Tiny pas gekry

Tiny, die mak rooikatwyfie is pas gekry. Die Sacks-gesin wat sedert Maandagaand onverpoosd na haar gesoek het, het nie woorde gehad om hul dankbaarheid te betuig nadat die publiek gereageer het op die berigte in Parys Gazette en ook op die koerant se webtuiste en Facebook-blad. Tiny het Maandagaand weggeraak van haar huis op die h/v Delver- en Vierdelaan. Sy is die afgelope 7 maande deel van die Sackse se huishouding en haar verdwyning het groot hartseer gebring.

Searle Sacks vertel dat ‘n lid van die publiek op die berigte gereageer het en Tiny pas in Derdelaan gekry is. Dankie vir elkeen wat help soek het om haar weer met die familie te herenig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button