NG Kerk Dundee-Suid Dankofferfees

'Kom geniet die dag saam met ons in die Winterson.''

Die NG Kerk Dundee-Suid Dankofferfees sal plaasvind op Saterday,  25 Mei,  op die Kerkgronde in Fouche Straat, Dundee.

Kom sluit by ons aan vir ‘n pret-draf stap 7vm. Stalletjies sal 9vm oopmaak.

Daar sal baie die kies en te keur wees. Daar sal braaipakke en braaibroodjie, Chinese braai en nog vele meer te koop aangebied word. Die wel bekende vleistafel sal om 12h00 oopmaak. Kom geniet die dag saam met ons in die Winterson.


HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.  Add us on WhatsApp 071 277 1394.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version