Vryheid KZN: ‘n Sport vir die hele familie

Volgende naweek vlieg ons Pietersburg (450km) en Douglas (703km)

Uitgereik deur Vryheid Resiesduifklub

Uitslae vir wedvlugte gevlieg 19/9/2020: WINDBURG OPE (380km / Wenspoed 1390.25): Frikkie Marx 1, 13, 19; Dirk & Mariska 2, 3; Robin & Charles 4, 7, 14, 15, 16; Leon le Roux 5, 6, 9, 10, 11; Shawn Holder 12; Thomas Narian 8,18. Baie geluk aan Wilma Marx wat die dames vlug wen.
BETHAL OPE (188km / Wenspoed 1406.29): Frikkie Marx 1, 14, 15, 27; Dirk & Mariska 2, 3, 4, 5, 10, 16, 17, 22; Robin & Charles 6, 7, 12, 13, 18, 20, 21, 24; Leon le Roux 8, 9, 11, 19, 23, 25, 26.
WINBURG J/O (Wenspoed 1242.97): Dirk & Mariska 1, 4, 6, 12, 14, 16, 17, 20; Leon le Roux 2, 3, 7, 13, 18, 19, 21, 22; Robin Charles 5, 9, 10, 11, 15.
BETHAL J/O (Wenspoed 1405.72): Leon le Roux 1, 2, 4, 7, 11, 12, 22, 24, 26; Dirk & Mariska 3, 8, 10, 13, 14, 15, 20, 25, 28; Robin & Charles 5, 6, 9, 19, 23, 29, 30; Johan & Anna-Marie 16, 17, 18, 21, 27.
Volgende naweek vlieg ons Pietersburg (450km) en Douglas (703km). Lekker vlieg.
Die kontakpersoon is Leon le Roux by 084-366-8422.

ALSO READ: Vryheid Resiesduifklub; Pa en seun span wen vlug

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

Exit mobile version