Local sportSport

Vryheid KZN: Top-geweerskuts skiet kolskote

Daar was sewe bane met soliede ruste van waar deelnemers kon skiet

Op 5 September het mans en dames van regoor die land bymekaar gekom om deel te neem aan die eerste Mpofini Gong Skietkompetisie. Die buitelug-byeenkoms is die ideale sport vir geweer-entoesiaste. Die deelnemers kon staalplate op verskillende afstande en teen tyd skiet. Die puntetellings is elektronies deur die baanbeamptes by elke baan gehou. Daar was sewe bane met soliede ruste van waar deelnemers kon skiet. Die afstande het gewissel tussen 98 meter en 535 meter, met staalplate tussen 150 millimeter en 600 millimeter. Daar was van Suid-Afrika se top skuts onder die ongeveer 60 deelnemers, waarvan daar ‘n paar junior deelnemers ook was.
Die organiseerders wil graag die volgende persone bedank: Mnr en Mev Barnard (eienaars van Mpofini Game Lodge) vir die pryse; Mnr Eddie Kinnear van MC Tactical; Coastal Hire (TurboMax); die baanbeamptes; al die verskillende werkers van Mpofini; Bennie Barnard vir die hulp in die veld voor en na die skiet.
Die pryse wat gewen is wissel tussen die jag van ‘n Kameelperd, Vlakvark, Blesbok en ‘n Blouwildebees tot geweersakke en bykomstighede.
Congratulations to the following winners:
Male field:
1st – Mr Johan Lottering with a full score (1120) and best time of 25.55 seconds at the speed range;
2nd – Mr Pieter van der Westhuizen with a full score (1120) and 35.58 seconds at the speed range;
3rd – Mr Pieter Meyer with a score of 1085 and 51.29 seconds at the speed range.
Female field:
1st – Ms Anita Barnard with a score of 949 and a time of 39.92 seconds at the speed range;
2nd – Mrs Hanlie Lottering with a score of 947 and time of 64.70 seconds at the speed range;
3rd – Mrs Erna de Villiers with a score of 934 and time of 59.40 seconds at the speed range.
Winners of the lucky draws:
Mrs H Lottering – Giraffe Hunt;
Mr C Ackerman – Warthog Hunt;
Mr E de Jager – Blesbuck;
Mr C Eicker – Blesbuck;
Mr R van Zyl – Blue Wildebeest;
Mr M Willemse – Gun Bag;
Mr A Barabal – Binoculars;
Mr J Potgieter – Biltong Cutter.
The next gong shoot will be held on November 21.

ALSO READ: Successful league shoot competition

 

Jaco Meyer prepares for his first gong of the day.
Natalie Collis – one of the few female competitors at the event.
One of the more difficult shooting ranges of the day was from a Hilux bakkie.

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

Related Articles

Back to top button