Frances takes the win despite tough tumble

"Ons goue meisie in die fietsryklub, Frances J van Rensburg het die naweek wat verby is ook deelgeneem aan die derde ronde van die KZN XCO series, by die Cascades bergfietspark in Pietermaritzburg..."

Willem Richter took part in an amazing event at the weekend.

He competed in the 167-kilometre mountain bike Race to the Sun, which starts from Hartbeespoort Dam and finishes at Sun City, along very dusty dirt roads with fully stocked, excellent water tables.
The pace of this race is extremely fast.

Willem Richter during the Race to the Sun.

Vryheid Mountain Biking Club congratulates Willem, who started in the B batch and had to work his way up, finishing in a time of 5:43 and 74th out of a total of 1 059 riders.

“Ons goue meisie in die fietsryklub, Frances J van Rensburg het die naweek wat verby is ook deelgeneem aan die derde ronde van die KZN XCO series, by die Cascades bergfietspark in Pietermaritzburg.
Cascades is een van die heel tegnieste bane in SA, met baie lekker singletracks, klimme, rowwe klipperige tegniese stukkies en spronge. Frances sê sy het goed begin en was voor, toe val sy hard in die eerste van vyf rondes in een van die tegniese stukkies. Sy was toe vêr agter die res en moes alles gee om haarself terug te werk na die ander meisies. Sy en die meisie wat tweede was het ‘n harde “battle” gehad, maar Frances kon dit gelukkig regkry om weg te kom en te wen! Baie geluk, jou super-meisie. So trots op jou!”

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

  

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version