Vryheid Athletics Club

TEEN DIE tyd wat hierdie koerant berig die lig sien, het die AbaQulusi Big Walk reeds plaas gevind. Ons sal volgende week in detail verslag lewe rdaar oor en al die nodige bedankings doen. Die einde van die jaar is naby en dit beteken ook die einde van ons atletiekklub jaar. Die jaareindfunksie vind op …

TEEN DIE tyd wat hierdie koerant berig die lig sien, het die AbaQulusi Big Walk reeds plaas gevind. Ons sal volgende week in detail verslag lewe rdaar oor en al die nodige bedankings doen.

Die einde van die jaar is naby en dit beteken ook die einde van ons atletiekklub jaar. Die jaareindfunksie vind op Vrydag, 13 November plaas.

Lede word gevra om die datum oop te hou. Die kaartjies is beskikbaar teen R100 per person en die tema om volgens aante trek is: “Hippies en Hobos”!

Hou ook asb al Donderdagaand, 26 November oop vir die Algemene Jaarvergadering.

Die aande is nou heerlik, so kom draf/stap gerus saam op ‘n donderdagaand. Die tyd toets vindom17h30 plaas en almal is welkom om aan die tradisionele 5/10km tyd toets op die pad deel te neem, of aan‘n 5km trail tyd toets.

Onthou ook om iets saam te bring vir die bring-en-braai daarna.

Om aan te sluit by die Vryheid Atletiekklub of vir verdere besonderhede, kontak gerus ons sekretaresse Carla by 084 477 7704.

Exit mobile version