Posduif uitslae

Met hierdie vlug is ons wedvlug seisoen vir 2015 afgehandel.

Hiermee die uitslae van die Dannhauser/Dundee lede wat deelneem in die Newcastle posduifklub vir die 2015 wedvlug seisoen:

Richemont (Vlug 1) (705 Km): Oktober 3, 6 Thomas Narian 997.1994, 12 Thomas Narian 834.9476, 16 Thomas Narian 765.6084, 17 Thomas Narian 763.5763
Richemont Ope (Vlug 2)(705 Km): October 4
3 Thomas Narian 1077.6109 en 16 Thomas Narian 761.1685.
Met hierdie vlug is ons wedvlug seisoen vir 2015 afgehandel. Ons wil spesifiek vir Thomas Narian van Dannhauser gelug wens met ‘n puik wedvlug seisoen.
Hy was die klub sowel as Federasie se kortpad kampioen.
Ons wil ook die Newcastle klub se bestuur bedank vir die goeie gees waarin die seisoen afgehandel is.

Exit mobile version