Sport

Vryheid Resiesduifklub – Pa en seun span wen vlug

Die nuweling Ruan en Piet Senekal, pa en seun span, wen die vlug. Dit lyk of die span groot planne het vir die jaar.

Uitgereik deur Vryheid Resiesduifklub

Vryheid Resiesduifklub begin die 2017 seisoen met n oefen vlug vanaf Vrede.

Die nuweling Ruan en Piet Senekal, pa en seun span, wen die vlug. Dit lyk of die span groot planne het vir die jaar. Sterkte vir die seisoen wat amptelik die komende naweek begin.

Resultate vir die vlug:

  • Ruan en Piet Senekal: 1, 20, 21, 22;
  • Leon le Roux: 2, 3, 15, 18;
  • Klein Potgieter: 4, 5, 16, 17;
  • Dirk en Mariska Norval: 6, 7, 10, 11, 12;
  • Robin Symes: 8, 9, 13, 14, 19 en
  • Pat Human: 23, 24, 25.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button