Dankie Dundee Hospital

Meneer,Ek weet ons Petro is al vanogend 8:18vm twee weekies oud, maar ek wil net weereens dankie sê aan Dundee Hospitaal se Maternity 1 en Maternity 2 afdeling se wonderlike diens wat hulle vir my gegee het. Al die susters het my en klein Petro so goed behandel! Aan almal wat so sleg praat van die staat …

Meneer,
Ek weet ons Petro is al vanogend 8:18vm twee weekies oud, maar ek wil net weereens dankie sê aan Dundee Hospitaal se Maternity 1 en Maternity 2 afdeling se wonderlike diens wat hulle vir my gegee het. 
Al die susters het my en klein Petro so goed behandel! 
Aan almal wat so sleg praat van die staat se ‘maternity wards’: dit is die skoonste plek wat ek nog gesien het, en baie vriendlik. 
Die ‘staff members’ en die mammas wat daar lê is altyd vriendlik. 
Baie dankie aan Dundee Hospitaal se maternity afdelings 1 en 2.
Willem Agenbag en Martie Roberts

Exit mobile version