SchoolsVryheid Herald

Pioniers is dankbaar

Die hele week was vet pret vir die leerders en onderwysers

HEMELVAARTDIENS
Op 9 Mei het Pastoor John McKenzie vir ons die wonderlike boodskap gebring dat die Here vir ons almal na die Hemel opgevaar het.
GEESVANGWEEK
Die hele week was vet pret vir die leerders en onderwysers. Die leerders kon elke dag volgens ‘n tema aantrek. Maandag: Graadkleur, Dinsdag: Safari, Woensdag: Bietjie Benoni, en Donderdag: Oupa en Ouma. Die leerders het almal met hul kreatiwiteit verras. Selfs die onderwysers het die leerders verras. Vrydag het die matrikulante die onderwysers ‘ontvoer’. Die onderwysers het ‘heel gewilig’ rugbyveld toe gegaan en is daar met skeerroom, kleursel en koekmeel verfraai.
SPORTBEPALING TEEN HOËRSKOOL VRYHEID
Op 11 Mei het Pionier op sportgebied teen Hoërskool Vryheid meegeding. Hiermee die uitslae:
Netbal:
•     O/15A: 21-18
•     O/15B: 7-12
•     2de: 13-8
•     1ste: 20-33
Hokkie:
•     O/14A: 4-2
•     O/15A: 7-0
•     O/16A: 6-0
•     2de: 3-1
•     1ste (dogters): 3-3
•     1ste (seuns): 0-3
Rugby:
•     O/14A: 28-7
•     O/15A: 12-36
•     O/16A: 29-15
•     2de: 6-24
•     1ste: 22-22.
Op 11 Mei het die skyfskietspan aan die liga 4-skyfskietkompetisie te Hoërskool Ferrum in Newcastle deelgeneem. Die skuts het , soos gewoonlik, hul beste gelewer en die uitslae spreek boekdele:
O/21-Sporterklas:
1. Wileze Scheepers;
7. Carmen Stuart.
O/16- Sporterklas:
1. Niquita Steyn;
4. Mia Myburgh;
7. Lesaydi de Wet.
O/16-Veerklas:
1. Frans Saaijman;
4. Lizaan Jansen;
10. Juan Cilliers;
12. Arno Warmenhoven;
15. Matthew Bothma.
O/14-Veerklas:
1. Nash Olivier;
2. Zandré Richards;
3. Isabel Willemse;
4. Maarten Grobbelaar;
6. André Barnard;
7. Xander van Rooyen;
11. Suzaan Reinecke;
15. Shane Williams.
By die prysuitdeling is die volgende medaljes vir liga 2 en 3 oorhandig:
Liga 2:
O/21-Sporterklas:
Goud – Wileze Scheepers.
Brons – Carmen Stuart.
O/16-Veerklas:
Goud – Lizaan Jansen.
Brons – Frans Saaijman.
O/14-Veerklas:
Goud – Nash Olivier.
Silwer – Maarten Grobbelaar.
Brons – Retief Nel.
Skuts met verbetering van punte: Emily Timms, Isabel Willemse, Lesaydi de Wet, Lizaan Jansen, Maarten Grobbelaar, Matthew Bothma, Mia Myburgh, Niquita Steyn, Wileze Scheepers en Xander van Rooyen.
Liga 3:
O/21-Sporterklas:
1. Wileze Scheepers.
O/16-Sporterklas:
2. Niquita Steyn.
O/14-Veerklas:
1. Nash Olivier.
2. Zandré Richards.
3. Maarten Grobbelaar.
Die volgende skuts het tydens liga 3 hul persoonlike beste punte verbeter: Emily Timms, Isabel Willemse, Lesaydi de Wet, Suzaan Reinecke, Wileze Scheepers en Zandré Richards.

ALSO READ: Pioniers demonstreer weereens hul vermoëns

The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button