Volkies hou naam hoog tydens ATKV semi-finale

Op 26 Mei 2023 het Nardos Mesfin en Vutomi Makhubele deelgeneem aan die semi-finale-rondte van die ATKV-redenaars kompetisie te HTS Witbank.

Die leerders het ons ontsettend trots gemaak en definitief Volkies se naam hoog gehou!

Soos die wyse woorde: “Elke prestasie begin met ‘n besluit om te probeer”, het die twee meisies Volkie guts gewys en bewys dat Afrikaans definitief ‘n bakgat taal is vir almal!


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version