SchoolsVryheid Herald

VHS versprei die Paasfees-gees

Die rugbyseuns het Woensdag Noord-Natal proewe gespeel en ses van die seuns het deurgedring na die volgende rondte

Dit is slegs die tweede week van die kwartaal, maar reeds is die dae gevul met verskeie aktiwiteite.
On Wednesday, April 19, some of the teams played against St Dominic’s. The second team netball won 14-5 and the first team won 24-12. The hockey boys played hard, but unfortunately lost 8-0. The chess team won 7-3.
Die rugbyseuns het Woensdag Noord-Natal proewe gespeel en ses van die seuns het deurgedring na die volgende rondte. Ons wens die seuns sterkte toe in hulle volgende rondte proewe.
The ACTS group performed their yearly Easter performance from Friday to Thursday. They had the opportunity to perform for the school and various other primary schools in the vicinity. They spread their Easter message by singing and dancing for the glory of God.
Saterdag het VHS teen Hoërskool Amajuba gespeel. Die netball O/14 B span het 10-12 verloor. Die O/14 A span het 18-1 gewen. Die tweede span het 14-12 gewen en die eerstes het 20-15 gewen. Die O/16 hokkiemeisies het 0-1 verloor en die eerstespan het stof in hul opponente se oë geskop deur 5-2 te wen. Die seunshokkie het ook gewen met 2-0. Die skaak, wat ons altyd trots maak, het met ‘n uitstekende telling van 9-1 gewen.
Die eerste rugbyseuns het 62-0 met Amajuba afgereken. Die seuns het hul bloed, sweet en tokmerke op die veld gelos.

ALSO READ: VHS rugby bereik nuwe hoogtes

The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button