Hoërskool Volksrust groet sy geliefde oom Preuyt

Gedurende hierdie tyd het hy ook rugby afgerig waar hy onmisbare verskille in leerders se lewens gemaak het.

Op Dinsdag, 7 Maart het Volkies afskeid geneem van mnr. Preuyt Louw, wat diep spore in ons skool getrap het.

Mnr. Louw was vir 22 jaar verbonde aan Hoërskool Volksrust as die faktotum.

Gedurende hierdie tyd het hy ook rugby afgerig waar hy onmisbare verskille in leerders se lewens gemaak het.

Hoërskool Volksrust wens mnr. Louw ʼn wonderlike aftrede toe en is spyt dat hy nie sy weg oopgesien het om verdere diens hier by ons te verrig nie. Hy sal beslis gemis word en die leemte wat hy laat is groot.”


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

Exit mobile version