Volkies domineer interhoër landloop

Hoërskool Volksrust se senior seuns span is algeheel tweede in die liga.

Op 31 Augustus het Hoërskool Volksrust se atlete deelgeneem aan die interhoër landloop byeenkoms te Hoogenhout.

Danél de Jager het ‘n vierde plek behaal by die junior dogters en Kamva Matiwane het ‘n derde plek behaal in die senior seuns afdeling. Die senior seuns span is algeheel tweede in die liga en hulle behaal tweede plek op interhoër.

Baie geluk aan elkeen van hierdie atlete,” het die skool gesê.


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version