Danél skitter by Jeug SA Padfietskampioenskappe

Danél de Jager het in die vakansie aan die Jeug SA Padfietskampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem en haar talent gewys in drie uitdagende wedrenne oor drie dae.

Sy het 9de geëindig in die kriterium (25 min + 1 rondte), 7de in die tydtoets (18 km), en 8ste in die padwedren (42 km).

Hierdie was ‘n uitstekende voorbereiding vir die 2025 kampioenskappe, waar sy as senior sal deelneem.

“Baie geluk, Danél – jy het fantasties gevaar.”

Danél de Jager.


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version