Andiswa maak DHS trots in ATKV redenaars semi-finaal

Andiswa het soos gewoonlik DHS trots gemaak deur 'n tweede posisie te behaal.

Andiswa Lukele het die 26 Mei deelgeneem aan die ATKV redenaars semi-finaal rondte in Port Natal. Daar was sterk kompetisie met skole soos Ferrum, Ladysmith, Curro Grantleigh, Richardsbaai, Curro Hillcrest en Pionier teenwoordig.
Andiswa het soos gewoonlik DHS trots gemaak deur ‘n tweede posisie te behaal. Andiswa, DHS is trots op jou en ons kan nie wag om te sien wat jy nog alles in jou toekoms gaan bereik nie.
Dankie vir al jou ure se beplanning en voorbereiding Jy het ware karakter gewys deur jou uitstekende gedrag en kameraadskap teenoor jou mede-leerders.
DHS wens Hoërskool Port Natal alle sterkte toe waar hulle KZN in die finale rondte gaan verteenwoordig. DHS staan bankvas agter julle.
DHS hockey boys undefeated in winter league
A caption in last week’s Courier erroneously referred to the Dundee High first hockey boys’ team losing 1-0 to Sarel Cilliers during the Derby Day.
This is incorrect.
Dundee High, as stated in the report, won 1-0 and remains undefeated in the winter league.
Apologies for any inconvenience caused by the ambiguity.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version