Paddadam-Markdag ‘n dag van genot

Die markdag het dit ten doel om aan al die kreatiewe siele onder ons en die wat besigheid doen sonder ‘n winkel die geleentheid te bied om hul ware uit te stal en van die hand te sit ten bate van die Paddadam-Projek.

Op 8 Oktober is daar weer heerlik markdag by die Paddadam gehou. Besoekers kon hulle verlustig in pragtige handgemaakte artikels, juwele, groente, klere, tuisgebakte koekies en vele meer. Buiten genoemde artikels was daar ook heerlike kosstalletjies, wat gesorg dat niemand met ‘n leë marg huis teo moes gaan nie.

Die goue reel vir besoekers is: trek gemaklike stapskoene aan en beplan genoeg tyd om die stalletjies rustig te verken – elkeen lewer groot verrassings op.

Die markdag het dit ten doel om aan al die kreatiewe siele onder ons en die wat besigheid doen sonder ‘n winkel die geleentheid te bied om hul ware uit te stal en van die hand te sit ten bate van die Paddadam-Projek.

ALSO READ:VRYHEID KZN: Paddadam Market an ‘ant’s nest’ of activity

The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.

Please follow us on our YouTube channel and do not be shy; please subscribe and comment as well.

Click to receive news links via WhatsApp. Or for the latest news, visit our webpage or follow us on Facebook and Twitter. Join us there!

Exit mobile version