Newcastle AdvertiserNews

Family and friends pay tribute to ‘local legend’, Janneman Venter

Family and friends have gathered to pay their respects to the late Janneman, who tragically died unexpectedly on November 19, after a motorcycle accident.

Janneman Venter (57) will be remembered as a funny, friendly, and God-fearing man who always put others’ needs ahead of his own.

Family and friends have gathered to pay their respects to the late Janneman, who tragically died unexpectedly on November 19, after a motorcycle accident on Hardwick Street on November 11.

The accident left him with a fractured neck and lower back. However, after two operations on his neck, he passed away after contracting pneumonia.

“He was definitely a one-of-a-kind man.  He was humble, gentle, and never said anything negative about anyone. He loved people and accepted everyone for who they were,” his wife, Mickey, said.

Messages from friends and family have poured in since his death, demonstrating just how much he will be missed by those who loved him.

-“Liewe Pa, dit is die dinge wat ons bewus maak van wie en wat ons is en wat ons die lewe kan offer. Dit is eienskappe soos die wat  pa my geleer het om te waardeur in die lewe, deur pa se invloed, omgee en pa se liefde. Ek is trots om pa as my pa te he en ek is baie life vir pa. Ek gaan pa baie mis. Tot ons weer ontmoet. RIV Pappa!” – Anton.

– “Ons vat nie, ons vat nie aan k@k nie…. Ai dad, wie gaan nou die hakka vir ons doen? Rus sag dad, ek gaan jou mis. Love you always.” – Casper.

– “Ai oom Janneman, hoe pas mens als in op so klein briefie… Daai emosionele dag toe ek julle groet vir die Kaap, het ek nie gedink dit is die laaste keer nie. Ekt nog so baie gehad om vi room te vertel en ek het so uit gesien om julle te sien in Desember. Ek het julle elke dag gemis. Dankie vir die goeie pa wat oom Janneman vir my was. Daar was is soveel herinneringe, ek gaan oom Janneman verskriklik mis!! Ek bid date k eendag die pa kan wee swat oom vir my was. Oom Janneman sal  nooit vergeet word nie, almal was so life vi room gewees. ‘n Legend in soveel se oë. Rus sag  my yster. Ek is life vir jou.” – Jaymin.

– “My man… My Bokkie… As ek net geweet het ons tyd op aarde is so min. Al die vrae wat deur my kop gaan, al die hoekoms. Ons het so baie drome gehaad, ons sou saam oud word. Maar ek weet da tons Hemelse Vader jou nou nodig het. Jy sal altyd deel bly van my, ek het jou so oneindig bitter life my bokkie. Die tiepe liefde  wat ek en jy saam gebou het, kom net een keer in mens se lewe. Ek weet by on PappaJesus het jy geen meer pyn nie en dat jy saam baie van ons geliefdes is. Ek sal jou altyd koester in my hart my bokkie. Rus in vrede, tot ons weer ontmoet, Jou vroutjie.” – Mickey

– “My liefste seun. Dit breek my hart om jou te laat gaan maar ‘n deel van my is saam met jou. Daar is geen groter tragedie as om ‘n kind te verloor nie, niks is ooit weer die selfde nie. Maar ek prober sterk wees terwyl ek dood gaan van binner af. Rus in vrede my seun, ek sal jou vir altyd lief he.” – Mamma.

– “My liefste Janneman. Daar is so baie mooi dinge om van jou te sê. Nooit gedink ons sal so gou moet goodbye sê nie en my hart is in ‘n duisend stukkies. Daar is nog so baie wat jy wou doen en jy was altyd so opgewonde as jy praat oor jou aftrede eendag. Ons familie ketting is gebreek en niks is meer dieselfde nie maar soos God on seen vir een kom haal sal ons ketting weer link en ons sal weer saam wees. Always my brother forever and my angel. Rus sag my boetie!” – Emsie

– “Jan.. My  boetie, ons oom… Daar kan so baie dinge hier geskryf word oor hoe ons jou sal onthou.. Jy het altyd die vrede probe bewaar. Jy was opreg life vir almal om jou en jy het elkeen laat voel hulle pas in. Dankie vir altyd se lekker kuier, lag en gesels. Ons sal jou veraltyd mis! Daar sal ALTYD n lee plekkie wees waar jy sou staan by ‘n braai, ‘n byeenkoms of net n kuier. Rus sag by Jesus se voete en stuur groete daarbo! Tot ons mekaar weer ontmoet. Lief jou baie en veraltyd!” – Die Beytelltjies.

– “Once a true hero, now our guardian angel… RIP!” – Falie.

– “My liefste oom Jan (My Peet-Pa)… Woorde kan nie my hartseer beskryf nie. Vandag moet ons jou tot ruste lê en ek het baie pyn. Maar een ding is seker, ek het nog nooit so baie mense saam in pyn gesien nie, mense reg oor die wereld. Jy was geliefd my oom. Jy was so ‘n spesiale mense en almal was life vir jou. Janneman Venter, jy was ‘n groot legend en ‘n yster man! Rus nou by jou Beytel, jou twee broers, baba sussie en my oupa Jan. Riders for life my oom. Ek is so life vir jou. Tot ons mekaar weer eendag in die Hemel sien. Ek gaan jou vreeslik baie mis. Liefde Lique.” – Angelique.

– “Janneman, my seun.. Met ‘n groot skok het die nuus op ons afgekom dat die Here jou kom haal het. Baie dankie vir al die mooi tye saam met jou, ek was trots om jou my seun te noem. Wees nou met al jou geliefdes, tot ons mekaar weer sien. Rus in vrede seun, Jou skoonpa Hottie.”

– “Jan, my swear. In die tyd wat ek jou geken het, het ons so baie dinge saam bedeel en was dit voorwaar ‘n belewenis om saam jou te wees. Elke oomblik sale k nooit vergeet nie. Jy was waarlik ‘n yster. RIV my swear.”

– Oom Jan, jy is te vining van ons weg geneem. Daar was nog baie wat ek by jou wou leer. Ek sal jou menswees altyd onthou, dit was iets besonders. Jy het altyd die goed in mense raak gesien. Jou persoonlikheid het soos ‘n sonstraal oor mense geskyn. Ek sal jou altyd onthou en altyd na jou verlang. Jys uit ons lewens geskeer maar ons sien jou eendag weer. Rus in vrede.” – Christie

– “Liewe Jan. Woorde kan nie beskryf wat se leemte jy in baie se lewens los nie. So onverwags het Jesus jou kom haal. Jy kon nie regtig mooi sing nie maar dans kon jy baie lekker doen. Daar was een in jou sort en jy het definitief altyd ten volle gelewe. Lief jou vir altyd!” – Liezel.

Read the full tribute to Janneman Venter in this week’s edition of the Newcastle Advertiser, on sale from Thursday!


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button