Volkies skitter op die netbalbaan

Hoërskool Volksrust het onlangs vir Hoërskool Kanonkop op die netbalbaan geklop.

Volkies skitter op die netbalbaan –

Gedurende die naweek van 14 Mei se ligawedstryde teen Hoërskool Kanonkop, het Hoërskool Volksrust se netbaldogters puik gepresteer.

Die onder-14 span het 13-10 gewen terwyl die o-16 span 11-6 gewen het. Die o-15 span het ook met ‘n pragtelling van 16-7 gewen.

Die Spelers van die wedstryd was as volg:

Baie geluk aan al die dogters en ons kan nie wag vir die naweek se tuiswedstryde teen Hoërskool Oosterland wat voorlê nie,” het Nicole Magudulela gesê.


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version