Newcastle AdvertiserNewsSchools

Volkies hou weer ‘n suksesvolle VLR-braai

Daar was heerlike versnaperings en die vermaak van die aand het behels dat elke VLR-groep hul eie konsertjie moes hou.

Volkies hou weer ‘n suksesvolle VLR-braai –

Na ‘n uitputtende eerste week van skool het Hoërskool Volksrust op April 7, ‘n VLR-braai gehou. Die VLR beteken verteenwoordigende leerderraad van die skool.

Marnica Lamprecht het gesê leiers van Volkies het bymekaar gekom om bietjie pret te hê na ‘n besige kwartaal en voor ‘n nuwe kwartaal van harde werk. Daar was heerlike versnaperings en die vermaak van die aand het behels dat elke VLR-groep hul eie klein konsertjie moes hou.

Sy het gesê dat die VLRs en UK was wonderlik gewees.

Baie dankie aan die twee beoordelaars, Juf. Carli Ernst en Juf. Marika Rossouw, wat die konserte van die aand beoordeel het. Baie dankie aan Juf. Mariaan Pringle vir die reëlings vir ons prettige braai.  Laastens baie dankie aan elke VLR, UK-lid en voog wat die aand bygewoon het.”


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

Related Articles

Back to top button