Local newsNewcastle AdvertiserNews

Volksrust Hoërskool hou Groentjiekonsert

Meline Delportvan Volksrust Hoërskool het gese die Groentjiekonsert van 2022 was die begin van 'n nuwe tradisie by Hoërskool Volksrust.

Volksrust Hoërskool hou Groentjiekonsert:

Hoe kon SpongeBob die Secret Volkie Formula steel?

Die drie varkies het wragtig ‘n wolfie aangeneem! Peppa Pig was toe al die tyd so geldgierig soos wat ons gedink het en Mickey Mouse het uiteindelik sy ware liefde gevind.

Meline Delportvan Volksrust Hoërskool het gese die Groentjiekonsert van 2022 was die begin van ‘n nuwe tradisie by Hoërskool Volksrust.

“Daar was nie net een groot konsert nie, maar ses klein konsertjies. Elke graad 8-klas het saam met twee Sosiale Raad lede gewerk. “

Die Sosiale Raad lede was verantwoordelik vir die skryf van die sprokiestoneel en elke toneel moes die 100 jaar viering insluit asook een van Volkies se waardes.

“Die aand was ‘n reuse sukses! Die UK het ware Volkie Guts getoon en tot die einde toe volhard!”


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

Related Articles

Back to top button