Local newsNewcastle AdvertiserNews

Volkies begin PUK-16 reeks teen Ferrum Hoërskool

Die res van ons spanne het die hokkie terdeë geniet en sien uit daarna om hul spel elke week te verbeter.

Volkies begin PUK-16 reeks teen Ferrum Hoërskool:

Met groot opgewondenheid het die wintersport begin met die PUK-16 reeks.

Marieetjie Steyn van Hoërskool Ferrum het gesê die netbalmeisies het teen Hoërskool Ferrum gespeel.

Hulle spel het aansienlik verbeter en ons sien uit na die volgende wedstryde. 

Na ʼn lang wag kan die hokkiespanne by Volkies ook weer hul hokkieskoene en stokke afstof en opwindende hokkie speel! 

“Baie geluk aan ons onder 14 dogters wat ʼn baie goeie wedstryd gespeel het en 1–0 wen, met Ayandah Mathonhodze wat as speler van die wedstryd aangekondig word. Die res van ons spanne het die hokkie terdeë geniet en sien uit daarna om hul spel elke week te verbeter.”

Veels geluk Volkies en Ferrum Hoërskool!


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

Related Articles

Back to top button