Volksrust Hoër Skool presteer tydens Interhuis atletiek byeenkoms

Op Vrydag 21 Januarie neem Volkies in Standerton deel en behaal daar ook verskeie eerste, tweede en derde plekke.

Volksrust Hoër Skool presteer tydens Interhuis atletiek byeenkoms:

Op 18 Januarie 2022 het Hoërskool Hoogenhout die Interhuisbyeenkoms aangebied en Volkies het op die Interhuis besondere prestasies behaal.

Die resultate is as volg bekend gestel:

Volkies het ook 4 nuwe interhuis rekords opgestel vir die dag:

“Volkies is baie trots op hierdie atlete.”

Op Vrydag 21 Januarie neem Volkies in Standerton deel en behaal daar ook verskeie eerste, tweede en derde plekke.

“Baie sterkte vir die atletiekseisoen wat voorlê. Mag elke Volkie na sy beste presteer.”


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version