Newcastle AdvertiserNewsSchools

Hoërskool Volksrust hou uitstekende wynproe-aand

Volkies bedank almal wat die aand bygewoon het en ook almal wat gehelp het om die aand 'n groot sukses te maak.

Hoërskool Volksrust hou uitstekende wynproe-aand op 5 November.

Hier, oud Volkies, nuwe vriende en ou vriende lekker kon saam kuier oor ‘n glasie wyn.

“Ons het vier verskillende wyne kon proe en ook bietjie ons kennis oor wyn opgekikker waar Joanne ons meer vertel het oor die nuwe reeks wyn van Douglass Green,” sê Maritjie Steyn van Hoërskool Volksrust.

Sy sê na die COVID-pandemie wat ons almal ingeperk was, was dit ‘n heerlike geleentheid om weer met almal in hulle gemeenskap te klets.

“Volkies bedank almal wat die aand bygewoon het en ook almal wat gehelp het om die aand ‘n groot sukses te maak.”


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

Related Articles

Back to top button