Local newsNewcastle AdvertiserNews

NEWCASTLE KZN: Hoërskool Volksrust verëer leerders by prysuitdeling

Spesiale erekleure word verwerf deur Shanelle Venter, Mahdiya Chotia, Stephanie Hepburn en Zakiyyah Sema.

Op 21 Oktober het Hoërskool Volksrust erkenning gegee aan 55 Graad 12-leerders wat vanaf 2017 tot 2021 op sport, kultuur en leierskapgebied presteer het.

Volkies se Marietjie Steyn sê die leerders het ook erkenning vir akademiese prestasies gedurende 2021 ontvang, waartydens die Graad 12 akademiese top 10 van 2021 aangekondig word.

Akademiese spesiale erekleure word verwerf deur Shanelle Venter, Mahdiya Chotia, Stephanie Hepburn en Zakiyyah Sema. Akademiese erekleure word verwerf deur Mahdiyyah Jhetam, Zoë Muller, Yumna Moola, Thandolwethu Nene, Elanie Hepburn en Precious Kusi.”

Die Graad-12 akademiese top 10 is as volg: Shanelle Venter – 89,71%, Mahdiya Chotia – 86,57%, Stephanie Hepburn – 85,86%, Zakiyyah Sema – 85,71%, Zoë Muller – 82,86%, Mahdiyyah Jhetam – 82,86%, Yumna Moola – 82,86%, Thandolwethu Nene – 80,57%, Elanie Hepburn – 79,57% en Precious Kusi – 80 %.

Beste Vakprestasies:

  • Bianca Stannard – Geografie (75%)
  • Elna Posthumus – Landboutegnologie (77%)
  • Jahno Botha – Ingenieursgrafika & Ontwerp (60%)
  • Mahdiya Chothia – Agricultural Sciences (88%), Life Sciences (88%), and Mathematics (88%)
  • Mahdiyyah Jhetam – Information Technology (92%)
  • Mariska Le Roux – Afrikaans Huistaal (82%)
  • Nontobeko Tshabalala – Toerisme (84%)
  • Zakiyyah Sema – English Home Language (92%)
  • Ziyanda Maseko – Wiskunde Geletterdheid (88%)
  • Zoë Muller – Besigheidstudies (96%)
  • Stephanie Hepburn – Engels Eerste Addisionele Taal (87%) en Rekeningkunde (94%)
  • Shanelle Venter – Computer Applications Technology (94%), Physical Sciences (88%), Afrikaans First Additional Language (95%), and Life Orientation (89%)
Spesiale Toekennings:

Volgehoue Akademiese Prestasie Graad 8 tot 12: Stephanie Hepburn, Elanie Hepburn, Mahdiyyah Jhetam, Mahdiya Chotia, Zakiyyah Sema, Louw Viljoen, Zoë Muller, Yumna Moola en Shanelle Venter.

Beste Akademiese Vordering 2021: Deidré Meyer.

12-Jaar Getroue Skoolbesoek: Luan Nolte.

Spelers van die Jaar:

  • Ben Uijs – Koos du Plessis Wisseltrofee (gholf)
  • Tewie Uys – Jack Horn Wisseltrofee (krieket)
  • Kheto Thwala – Atleet van die Jaar Wisseltrofee
  • Naledi Hlagala – Hokkiespeler van die Jaar Wisseltrofee
  • Bernhard Viljoen – Hokkiespeler van die Jaar Wisseltrofee
  • WJ Hatting en AJ Swanepoel – Rugby Wisseltrofee
  • Ndoni Nkosi – Cross Country Athlete of the Year
  • Amber Louis – Netball Player of the Year
  • Tewie Uys – Tennisspeler van die Jaar.

Kultuurleerling van die Jaar: Mariska le Roux.

Sports Girl of the Year: Precious Kusi.

Sportseun van die Jaar: Jason MacDonald.

Top Academic Achievement 2021: Shanelle Venter.

Volkies van die Jaar: Zoë Muller en Jason MacDonald.

“Groot dank aan al die borge vir die geldpryse en trofeë wat aan die leerders toegeken is,” het Steyn gesê.


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

Related Articles

Back to top button