Local newsNewcastle AdvertiserNews

NEWCASTLE KZN: Volksrust Hoërskool help vir Helpende Hand

Seuns van die Horison Seunskoshuis het 24 ton blikkies en ander kos help aflaai het.

Hoërskool Volksrust se seuns van die Horison Seunskoshuis het onlangs vir Helpende Hand ‘n hand gebied toe hulle 24 ton blikkies en ander kos help aflaai het.

Die skool se Marietjie Steyn sê die skool is trots op hulle studente se pogings om die minder bevooreg te help.

“Baie dankie Volkies. Ons is ‘n omgee-skool!”


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

Related Articles

Back to top button