NEWCASTLE KZN: Volkies geniet Onnie-, Erfenis-, en Boomplantdag (GALLERY)

Learners closed the week on a high note and kicked off the weekend in style!

Soos die stukkies van ‘n legkaart presies in mekaar pas om ‘n besonderse prentjie te vorm, so ook vorm Volkies die mees besonderse prentjie.

Op 15 Oktober het almal bymekaar gekom om Onniedag, Boomplantdag en Erfenisdag te vier. Die onderwysers is bedank vir al hul harde werk met ‘n besonderse mooi boodskap vanaf die UK en het daarby oulike bederfies ontvang.

Daarna het Volkies hul deel gedoen vir die omgewing en elke graad het ‘n boom geplant vir Boomplantdag. Hierdie is een van Volkies se oudste tradisies en wys net weereens die skool se mooi omgee hart.

“After that, it was time to celebrate Heritage Day. To make this day as memorable as possible, we chose to combine numerous significant elements of our traditions. Each student dressed up in traditional garb and demonstrated their traditional dancing and cooking abilities,” said Volkies’ Marketing Manager, Marietjie Steyn.

The school also opted to host a test of skill. The learners battled it out on the dancefloor and in the kitchen, but in the end, there could only be one overall winner.

The winners were: Juniors – Grade 8 E2, Seniors – EC, traditional cooking and plating – Bianca Lecuona.

After the festivities were over, the students had their own braai in honour of South Africa’s fondness for a good braai. Steyn stated the learners closed the week on a high note and kicked off the weekend in style.

“Baie dankie aan elke leerder en onderwyser wat hierdie dag moontlik gemaak het. Dit was werklik ‘n dag vol pret en ‘n dag wat ons nie sommer gou sal vergeet nie! Ons as Volkies sien uit na die volgende geleentheid om hierdie spesiale dae saam te kan vier! Tot dan sal hierdie dag ons Volkieharte van blydskap en geluk laat sing.”


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

Exit mobile version