NEWCASTLE KZN: ‘n Gourmet reis na internasionale lande vir Volkies

Dit was 'n smaaklike leer ervaring vir beide die leerders en hul toerisme onderwyseres.

Bistro, gevind in Wakkerstroom, is die meester in die skepping van ‘n reis deur internasionale lande, natuurlik deur hul smaaklike en interessante disse!

Michael le Roux het gesê die Hoërskool Volksrust Graad 11 Toerisme Top 10 leerders het so ‘n fenomenale ervaring beleef op September 22. Vir hulle was 12 fantastiese disse, elk se oorsprong vanaf ‘n verskillende land, voorberei.

“Saam met die reis van verskillende kosse het hulle drie demonstrasies gehad oor die versier en bak van spesiale brode, die maak van sushi, en laastens die maak van tuisgemaakte pasta, wat die leerlinge kon huis toe neem.”

‘n Smaaklike leer ervaring vir beide die leerders en natuurlike ook vir hul toerisme onderwyseres, het Volkies se Mevrou Schoeman gesê.

Sy het ook ‘n spesiale dank gegee aan chefs Lizzy Lack, Ronell Scholtz en al die personeel van Bistro wat so ‘n geleentheid vir hul moontlik gemaak het: ‘Vyf uit vyf vir die Bistro’.


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version