Local newsNewcastle AdvertiserNews
NEWCASTLE KZN: Volkies neem deel aan landloopliga
Hoërskool Volksrust was die gasheer tydens die byeenkoms.
Op 18 Augustus het Volkies se leerders aan die eerste landloopliga deelgeneem, ʼn tuisbyeenkoms waar Hoërskool Volksrust die gasheer was.
Baie geluk aan die volgende leerders wat geplaas is:
Ndoni Nkosi het 6de geplaas by die senior seuns en Bernard Viljoen het 7de plek behaal.
Zanell Nel het 11de plek behaal by die senior meisies.

Contact us
WhatsApp: 082 874 5550
Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za
Make sure you follow us for regular updates:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



